Laerskool Worcester-Oos sangers presteer aan die Worcester Eisteddfod
ADVERTISEMENT
So kom ons Eisteddfod-seisoen met ‘n hoogtepunt tot ‘n einde. Die Laerskool-Worcester- Oos sangers het die aan die Worcester Eisteddfod deelgeneem en baie goed gevaar. Ons is regtig vreeslik trots op julle. Mag julle nooit ophou sing nie!















