AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Laerskool Westwood spog met top 10 Akademiese sterre

  • Glenwood House celebrates International Friendship Day

  • 32 medals at MASA national championship for Bfn’s Seijin Karate Club

  • Gereformeerde Skool Dirk Postma behaal 2de plek in die RoboMission kompetisie

  • Laerskool Truida Kestell leiers skitter op provinsiale verhoog


Gauteng PretoriaLaerskool WitpoortPTA EastRegional News
Home›Regional News›Gauteng Pretoria›Laerskool Witpoort is sedert 1904 ‘n unieke skool

Laerskool Witpoort is sedert 1904 ‘n unieke skool

By Karien Frans
30th March 2022
1391
0

ADVERTISEMENT


Share:

Laerskool Witpoort is sedert 1904 ‘n unieke skool. Selfs vandag nog is die plaasskool net buite die Ooste van Pretoria baie spesiaal. Een van die plaasskool se drome was om ‘n mascot te kry wat eie is aan die omgewing en deel kan vorm van ons familie. Daarom het ons op ‘n meerkat genaamd, Sikara, besluit. Sikara beteken “braaf”. Buiten dat ons meerkatte het wat elke nou en dan by die skool kom kuier kan ons baie vergelykings tref tussen ‘n kolonie meerkatte en die mensdom. Meerkatte staan altyd kiertsregop om ver te kan sien, hierdie eienskap is ook eie aan ons Witties. Ons staan trots en droom groot vir elke leerder se toekoms. Witpoort is slegs ‘n gedeelte van elke Wittie se reis. Meerkatte is beslis dinamiet in klein pakkies. Witpoort is ‘n klein skool, maar ons staan vir niks en niemand terug nie. Ons leerders blink uit waarookal hul hulself bevind. Die liewe meerkat is getrou aan sy groep. By Witpoort is ons ‘n familie, getrou en lojaal aan mekaar en ons skool. Ons geskiedenis en alma maters wat terugkeer getuig ook hiervan.

Meerkatte doen buurtwag met ‘n glimlag, ons leerders is gelukkige kinders wat nog kaalvoet kan leer, speel en baljaar. Waar kinders nog kind kan wees. Sikara is amptelik bekend gestel aan ons leerders, personeel en ouers op Vrydag 4 Maart. Die opbou na hierdie dag was baie opwindend. Sikara het ‘n kreet waarmee hy geroep word sodat almal kan weet dat ons brawe Sikara oppad is.

Tydens die bekendstellingsgeleentheid is Sikara met ‘n helikopter afgelaai by die skool. ‘n Stampvol pawiljoen van opgewonde kinders en ouers het Sikara ingewag. Sikara is geroep met sy kreet waarna hy vir ons gewys het dat hy nie net ‘n meerkat is nie, maar ‘n dansende meerkat.

 

TagsTradisie
Previous Article

HTS Drostdy kwartaal 1 sport uitblinkers

Next Article

Empangeni High School honoured by the “Skole ...

Share:

Related articles More from author

  • Laerskool Bellville-NoordNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Bellville-Noord se gesinne word terug verwelkom by die skool

    28th January 2025
    By Karien Frans
  • Laerskool Bellville-NoordNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Bellville-Noord is 75 jaar oud vanjaar

    19th May 2025
    By Karien Frans
  • BolandLaerskool Gimnasium PaarlRegional NewsWestern Cape

    ‘n Jaar van onthou vir Laerskool Paarl Gimnasium

    28th February 2023
    By Karien Frans
  • Laerskool TzaneenLimpopoRegional News

    Laerskool Tzaneen vier Wêreldbiddag vir vroue

    3rd April 2023
    By Karien Frans
  • Hoërskool SwellendamOverbergRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Swellendam matrieks hou ’40 Days’

    22nd August 2024
    By Karien Frans
  • HighveldHoërskool VolksrustMpumalangaRegional News

    Hoërskool Volksrust Gr 8 inhuldiging

    11th March 2025
    By Charl Paulse

  • Kwazulu-NatalRegional NewsSt Benedict SchoolWestville Pinetown Hillcrest Kloof

    St Benedict School in Pinetown was filled with love on Valentine’s Day

  • Regional News

    Tholokuhle Primary Wins Top Award for Robotics and Innovation

  • Regional NewsSunningdale PrimaryTable Bay and MelkbosWestern Cape

    Sunningdale Primary School learner excel at the KSA Awards Gala

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us