Laerskool Volschenk hokkiespeler is gekies vir die Indoor Hokkiespan
ADVERTISEMENT
Roxy Kleynhans leerder van Laerskool Volschenk is gekies vir die Southern Cape Sables o.11 “Indoor Hokkiespan. Gedurende die Junie vakansie gaan die span aan die PSI Junior Nationals te Kaapstad deelneem.










