Laerskool Stulting atlete presteer puik
ADVERTISEMENT
Laerskool Stulting is baie trots op die volgende leerders wat deelgeneem het aan die Oos-Kaap Atletiek Kampioenskappe in Komani:
- Lika Vermaak: Diskus – rekord 36,40m (1ste plek)
- Anru Germishuys: Gewigstoot – rekord 12, 25m (1ste plek)
- Anru Germishuys: Diskus – 30,31m (1ste plek)
- Jaydon Abrahams: Spiesgooi – 35,02m (1ste plek)
- Jaydon Abrahams: Gewigstoot – 11,13m (2de plek)
- Simoné van der Walt: 200mH – 3de plek
- Simoné van der Walt: Spiesgooi – 33,75m (PB) (1ste plek)
- Simoné van der Walt: Gewigstoot – 10,75m (PB) (1ste plek)
- Jaymar Swarts: 4x100m aflos (1ste plek)
Welgedaan aan almal! Stulting se harte bars van trots.










