Laerskool Secunda tennisspelers word gekies vir die Gert Sibande tennisspan
ADVERTISEMENT
Laerskool Secunda wens graag die volgende leerders geluk met die prestasie wat hulle behaal het. Die leerders is gekies vir die Gert Sibande tennisspan. Julle maak ons baie trots!










