Laerskool Roodekrans slimkop ontvang toekenning by “Numeracy” kompetisie
ADVERTISEMENT
Laerskool Roodekrans se graad 3 leerling het die 5 November 2022 ‘n toekenning by die Provinsiale “Numeracy” kompetisie se prysuitdeling ontvang het.
Laerskool Roodekrans is baie trots op Monique Brits vir die vyfde plek wat sy in Gauteng behaal het.










