AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Dalweide Primêr spog met Nasionale Onderwysster

  • Helderberg International School learner attends Creatures & Creators

  • Hoërskool Stellenbosch koor het ’n uitmuntende tweede plek behaal

  • Congratulations to Table View High School Top Achievers of term 2

  • Helderberg International had a wonderful Family Evening


HighveldLigbron Academy of TechnologyMpumalangaRegional News
Home›Regional News›Mpumalanga›Highveld›Ligbron Akademie vir Tegnologie Graad 12 Prysuitdeling en Kersdoofseremonie

Ligbron Akademie vir Tegnologie Graad 12 Prysuitdeling en Kersdoofseremonie

By Karien Frans
27th November 2023
472
0

ADVERTISEMENT


Share:

Ligbron Akademie vir Tegnologie Graad 12 Prysuitdeling en Kersdoofseremonie. Vrydag, 20 Oktober was ‘n baie spesiale dag op Ligbron se kalender. Die graad 12 Prysuitdeling en Kersdoofseremonie het in die skoolsaal plaaqsgevind. Die skool het tydens hierdie geleentheid afskeid geneem van die matrieks van 2023 en het hul beloon vir hul prestasies, nie net deur die jaar nie, maar ook deur die afgelope vyf jaar.

Die volgende spesiale toekennings is gemaak:

Janneke de Villiers – Janneke het Ligbron Ambassadeurstoekenning  ontvang. Sy het ook toekennings ontvang as die Beste Senior Redenaar en vir die grootste gydrae gelewer gp gulturele gebied gedurende  haar skoolloopbaan.

Janneke de Villiers

Fatimah Mogaliah –Fatima is Ligbron’s Dux Learner for 2023 with an average of 91,9 %.

Fatimah Mogaliah

Kyle Alves- Kyle is aangewys as Sportseun Van Die Jaar. Hy is gekies vir die Craven Week 0/18 span en was ‘n lid van die SA Bokkies 7’s span.  Hy het ook ‘n beurs by die IRI ontvang. Hy het ook ‘n toekenning ontvang vir die beste senior rugby prestasie van 2023 en die Liggie Leier Trofee vir sy jaar as hoofseun van die skool.

Kyle Alves

Diean Swart- Diean is aangewys as die Veelsydigste Sportseun. Hy het die skool verteenwoordig in Rugby, Krieket en Gholf en is vir die SA Bokkiespanne gekies in Rugby en Krieket. Hy is ook aangewys as die beste agterspeler in die eerste span.

Diean Swart

Jana Du Plessis – Sy ontvang die Liggie Leier Trofee vir haar jaar as hoofmeisie.

Jana Du Plessis

Pierre Jonker- Hy ontvang ‘n trofee en erekleure vir 12 jaar 100% skoolbywoning,

Pierre Jonker

Vannie Fourie – Ontvang die trofee as beste voorspeler in die eerste span.

Vannie Fourie

Cecilia Venter- Cecila received a trophy for the biggest contribution to hockey during her high school career.

Cecilia Venter-

Elizmari Greyling – Sy het ‘n trofee ontvang vir di grootste bydrae gelewer tot netbal in haar hoërskool loopbaan.

Elizmari Greyling

Wandile Ngwenya – Wandile received a trophy as the best senior hockey player.

Wandile Ngwenya

Muriel Mugweni – Muriel received a trophy for girl with the highest achievement in Technical subjects.

Muriel Mugweni

Asiphesona Soyeye – She received a trophy for Bilingualism.

Asiphesona Soyeye

Direk na die Prysuitdeling het die Kersdoofseremonie plaasgevind. Die trotse sermonie simboliseer dat die graad 12s aan die einde van hul skoolloopbaan gekom het en dat hul voortaan as ligdraers van Ligbron hule lig in die buitewêreld sal uitstraal.

TagsPrysuitdeling
Previous Article

Curro Mossel Bay would like to share ...

Next Article

Hoërskool Secunda Gr 12 Prysuitdeling

Share:

Related articles More from author

  • Free StateNorthern and Eastern Free StateRegional NewsWelkom Gimnasium

    Welkom Gimnasium 2024 Prysuitdeling

    25th November 2024
    By Karien Frans
  • Free StateNorthern and Eastern Free StateRegional NewsWelkom Volkskool

    Welkom Volkskool prysuitdeling

    22nd November 2023
    By Karien Frans
  • BloemfonteinFree StateRegional NewsWillem Postma Primêre Skool

    Willem Postma Primêre Skool prysuitdeling

    23rd November 2023
    By Karien Frans
  • Langenhoven GimnasiumRegional NewsSouthern CapeWestern Cape

    Langenhoven Gimnasium prysuitdeling 2023

    24th November 2023
    By Karien Frans
  • Gauteng JohannesburgHoërskool LindenRandburg Linden NorthcliffRegional News

    Hoërskool Linden vereer leerders tydens Spogaande

    11th December 2023
    By Andreneza Damonse
  • HelderbergHoërskool Parel ValleiRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Parel Vallei Sportprysuitdeling 2024

    22nd November 2024
    By Karien Frans

  • BloemfonteinFree StatePrimêre Skool Jim Fouche BloemfonteinRegional News

    Primêre Skool Jim Fouché leerder kan beslis somme maak

  • Hoërskool BredasdorpOverbergRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Bredasdorp neem deel aan die Vredendal onder 15-Rugby Toernooi

  • HelderbergPaul Roos GimnasiumRegional NewsWestern Cape

    Water polo results from Paul Roos Gymnasium

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us