Laerskool Laeveld hokkiespanne se uitsonderlike prestasie
ADVERTISEMENT
Laeveld se Hokkiespanne Se Uitsonderlike Prestasies in Ehlanzeni Liga en Mpumalanga Uitspele
We are incredibly proud of our hockey teams’ exceptional performances in the Ehlanzeni League and Mpumalanga Playoffs this season!
Ehlanzeni Liga / League:
o.12 Seuns: Het in ‘n indrukwekkende 2de plek geëindig ná ‘n harde eindstryd teen Laerskool Lydenburg.
u.12 Girls: Secured a solid 3rd place with excellent dedication.
u.13 Boys: Ended the league in 4th place, showing great consistency.
u.13 Girls: Finished the season in 5th place, with admirable effort.
O.12 Seuns Hokkie
Laeveld is trots om te sê dat 3 van ons 4 liga-spanne vir die Mpumalanga-uitspele gekwalifiseer het, waar hulle steeds geblink het:
Mpumalanga-uitspele:
o.12 Seuns: Het na ‘n sterk poging in die 10de plek geëindig.
o.12 Dogters: Het die uitspele in die 7de plek met goeie deursettingsvermoë afgesluit.
o.13 Seuns: Het ‘n indrukwekkende 5de plek behaal.
Ons is uiters trots op al ons spelers vir hul harde werk en deursettingsvermoë hierdie seisoen. ‘n Spesiale dank aan die afrigters, spelers en ouers vir jul ongelooflike ondersteuning. Ons sien uit na wat 2025 vir ons gaan inhou!
0.12 Dogters Hokkie










