Laerskool La Hoff neem die beker vir die Super 8 Rugby en Netbaltoernooi
ADVERTISEMENT
Tydens die Super 8 Rugby- en Netbaltoernooi op 13 April 2024, neem Laerskool La Hoff die beker huis toe. Die volgende spanne word as wenners en naaswenners van die Super 8 Reeks aangedui:
- Rugby o.10 – Super 8 Wenners
- Rugby o.11 – Super 8 Wenners
- Rugby o.13 – Super 8 Wenners
- Netbal o.11 – Super 8 Naaswenners
- Netbal o.13 – Super 8 Naaswenners

Van links na regs: Dihan Booyens (o.13A kaptein), André Ouwencamp (o.13A afrigter), Errie Janse van Rensburg (rugby-organiseerder), Anton Smith (skoolhoof), Karlene Venter (netbalorganiseerder), Sharia Leyland (o.13A afrigter), Alexis te Brugge (o.13 kaptein)








