Laerskool La Hoff Eisteddfod 2024 uitblinkers
ADVERTISEMENT
Geluk aan elke Laerskool La Hoff leerder wat deelgeneem het aan die 2024 Eisteddfod. Ons Hoffies is vir die tweede jaar na mekaar, aangewys as die Beste Presteerende Laerskool En die ongelooflike toekenning is aan elke Hoffie wat hier sit! In al die verskillende katergorieë het ons Hoffies puik gevaar drama, gedigte, kuns, instrumente en dans. Ons is trots op julle! Die volgende deelnemers ontvang ook spesiale toekennings in hulle afdelings:
- Kristiaan Wilters, Gr. 1: Kategorie wenner – drama
- Ava-Leigh Voges, Gr. 2: Graad wenner – informele kuns
- Mila Booyens, Gr. 3: Graad en kategorie wenner – informele kuns
- Susan van Wyk, Gr. 4: Kategorie wenner (Koperblaar) – musiek
- Mariné Slabbert, Gr. 4: Graad en kategorie wenner – informele kuns
- Pieter Ernst, Gr. 5: Graad wenner – informele kuns
- Avoné Badenhorst, Gr. 6: Graad wenner – informele kuns
- Alésia du Plessis, Gr. 7: Graad en kategorie wenner – informele kuns
Orné Bruwer (organiseerder), en DB de Villiers van die ATKV










