Laerskool Hennopspark se revues groepe het aan die Kaleidoscope kompetisie deelgeneem
ADVERTISEMENT
Albei Laerskool Hennopspark se revues het aan die Kaleidoscope kompetisie in die Staatsteater deelgeneem. Hierdie jaar was daar ongeveer 60 skole wat deelgeneem het aan hierdie kompetisie met ongelooflike goeie revue produksies. Albei ons revues dring deur na die finaal van die ervare revuegroepe en eindig onder die Top 5 plekke.
Junior Revue 1-2
Senior Revue













