Laerskool Goedehoop Netbal Streeksproewe
ADVERTISEMENT
Laerskool Goedehoop Netbal is terug! Ons spog graag met die o.12- en o.13-netbaldogters wat deurgedring het na die volgende rondte streeksproewe wat plaasvind op Saterdag, 6 April 2024 te Laerskool Oranjegloed.

Voor: Gabby Japhta, Lianke Luwes, Alissa J v Renburg en Nicole Potgieter. Agter: Kaylie Serfontein, Izanie Ferguson en Mieke Visser

Voor: Hazel-Mari Bellingan, Mieke v Niekerk en Zané J v Rensburg. Agter: Dunay Truter, Lienke v Schalkwyk, Dené Byleveld en Esmé Agenbag









