Laerskool Gene Louw leerder presteer by die CT Wilson-tennistoernooi
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Zané Fouché van Laerskool Gene Louw wat deelgeneem het aan die CT Wilson-tennistoernooi en ‘n algehele eerste plek behaal het in die groenbal-afdeling in haar ouderdomsgroep.










