HS Witteberg Sporttoernooi onder 17 meisies hokkie wenners
ADVERTISEMENT
Witteberg se o.17 Six a Side meisies word as wenners van die toernooi gekroon na ‘n 5-1 oorwinning teenoor Goudveld!
Amy Kotzé word aangewys as die Twizza Man of The Match en Ané Beneke word aangewys as Player of the Tournament.
Play offs:
- 2-2 vs. Goudveld 1
- 6-1 vs. Goudveld 2
- 6-4 vs. Trio
- 8-0 vs. Blues (Witteberg)
Final:
- 6-1 vs. Goudveld

Van links: Mnr. James Taylor, Elray Flores, Bongi Radebe, Amy Kotze, Ane Beneke, Evane Du Toit, June Lombard en Petra Steinmann.

Amy Kotze

Ané Beneke









