Laerskool Gansbaai rugbyspeler behaal die o.13 Walker-rugbyspan
ADVERTISEMENT
Laerskool Gansbaai is ongelooflik trots om aan te kondig dat Du Wayne Arends opgeneem is in die o.13 Walker-rugbyspan! Du Wayne sal op 22 April 2025 deelneem aan die Suid-Boland proewe in Hermanus, waar hy sy talent en toewyding opnuut sal wys. Sterkte, Du Wayne – die hele Gansbaai staan agter jou!
![]()










