Laerskool Gansbaai leerder bereik 1steplek in die Skaaktoernooi
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Gansbaai leerder Danielle Stevens (o.12) met haar 1ste plek wat sy in die dogters o.14 by die Kingsway Ope Skaaktoernooi bereik het. Hierdie toernooi is op Saterdag, 14 September in Grabouw gespeel. Baie trots op jou, Jessica!










