Laerskool Bertie Barnard leerders word opgeneem in die o.12A SWD-span
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Bertie Barnard leerders wat opgeneem is in die o.12A SWD-span. Migael van Zyl en Zander de Jager. Die o.12 Interprovinsiale toernooi vind plaas op, 2-4 Oktober, in Riversdal.










