Laerskool Bellville-Noord vier Boekkarakterdag
ADVERTISEMENT
Vrydag, 21 April, het Laerskool Bellville-Noord Boekkarakterdag gevier. Ons het van Harry Potter, verskeie Feëtjies, Professor Fungus, 101 Dalmations, Rooikappie, Liewe Heksie, Die Hartekoningin van Alice in Wonderland tot ‘n warmbrak (hotdog) uit ‘n resepteboek gehad wat kom inloer het saam met vele ander. Die komende week kom die Boekebus ook vir drie dae inloer. Hier is slegs ‘n paar van die karakters wat kom inloer het.

























