Laerskool Bellville-Noord trots op Eisteddfod-leerlinge
ADVERTISEMENT
Laerskool Bellville-Noord is baie trots op al ons leerlinge wat tans betrokke is by die Eisteddfod. Hier is ‘n paar foto’s van van ons leerlinge wat die afgelope paar weke al betrokke was.














