Home›Regional News›Eastern Cape›Laerskool Aliwal- Noord onder 11 netbalspan bou ervaring by Middelburg toernooi
Laerskool Aliwal- Noord onder 11 netbalspan bou ervaring by Middelburg toernooi
ADVERTISEMENT
Die o.11-netbalspan van Laerskool Aliwal-Noord het op 14 Maart aan ’n toernooi in Middelburg deelgeneem. Die dogters het met groot entoesiasme en spanwerk op die baan gespeel en hul beste gelewer in elke wedstryd. Hulle is blootgestel aan goeie kompetisie en het waardevolle ervaring opgedoen. Ons is trots op hul sportmangees, deursettingsvermoë en die wyse waarop hulle die skool se naam hoog gehou het.
TagsNetbal
Related articles More from author
Laerskool Bosveld Primary netbal proewe uitslae
29th March 2022By Karien FransLaerskool Wynland ondersteun Protea Vrydag
7th August 2023By Karien FransLaerskool Cradock netbalspelers hou aan presteer
30th May 2023By Karien Frans










