Laerskool Aliwal-Noord gholf uitblinker
ADVERTISEMENT
Schalk Pieterse het die 23ste en 24ste April in Welkom by Oppenheimer Park gaan golf speel. Schalk het in die tonoi ‘n gesamentlike tweede plek behaal en met die uittel derde geëindig. Hy lê tans derde op die Vrystaat o.13 volgorde van meriete. Ons weet hy gaan nog hoë hoogtes bereik. Ons by Laerskool Aliwal-Noord is baie trots op jou.
![]()










