Laerskool Aliwal-Noord ATKV boeke oortrek projek
ADVERTISEMENT
Laerskool Aliwal-Noord ATKV boeke oortrek projek. Lees is ongetwyfeld een van die belangrikste vaardighede wat ‘n kind nodig het om sukses, op skool én in die lewe te behaal. Die afgelope twee Maandae en Vrydae het ons Alie-ouers gehelp om nuwe leesboeke by die skool met plastiek oor te trek. The dedication of our parents is commendable. We truly appreciate your commitment to your child’s development. Today a reader. Tomorrow a leader!













