Hoërskool Rustenburg SA-skole swem uitblinker
ADVERTISEMENT
Hoërskool Rustenburg SA-skole swem uitblinker, Simoné Henning was verkies tot die Noordwes-swemspan wat vanaf 19 tot 23 April 2023, aan die SA-skolekampioenskap te Durban deelgeneem het. Simoné behaal die volgende:
- 3de 100m Rugslag
- 3de 100m Vinderslag
- 3de 200m Individuele wisselslag
- 3de 200m Rugslag
Baie geluk Simoné, die Rusties is trots op al jou prestasies en harde werk!
![]()









