Laer Meisieskool La Rochelle spog met Boland atlete
ADVERTISEMENT
Laer Meisieskool La Rochelle is baie trots op die Larries wie deur is na die Boland Finale Atletiek wat op 24 Februarie plaasgevind het.
Voor: Addison Jones (60m & 80m).
Middel: Zoey Jaftas (spiesgooi), Sashker du Plessis (spiesgooi), Giana Africa (100m).
Agter: Isabella Isaacs (hoogspring), Micah Beukes (100m & 150m), Haley Lintnaar (spiesgooi), Skyller Christians (gewigstoot)










