Klein Nederburg Sekondêre Skool se Debatspanne kook op die podium
ADVERTISEMENT
Klein Nederburg Sekondêre Skool se seniors het 1ste plek gewen teen Labori Hoër terwyl ons juniors in 3rde plek geëindig het. Ons is ongelooflik trots op ons leerders. Hulle het hulle goed van hul taak gekwyt!
Baie geluk aan al ons leerders met hierdie puik prestasies. Julle harde werk, toewyding, spanwerk en deursettingsvermoë het beslis vrugte afgewerp. Julle het julself uitstekend van jul taak gekwyt en ons skool met trots verteenwoordig.
Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle welgedaan, julle is ware kampioene!













