Klein Nederburg Sekondêre Skool hoofleiers vir 2023
ADVERTISEMENT
Dit is met groot plesier dat Klein Nederburg Sekondêre Skool hul hoofleiers vir 2023 aankondig. Baie geluk aan al die leerders en hul ouers met hierdie prag prestasie.
- Cernal Newing – Hoofseun
- Relebohile Maohloli – Hoofdogter
- Damon Tice – Onderhoofseun
- Gracelyne Brown – Onderhoofmeisie












