Gelofte Skool Sekondêre Hoofleiers 2025
ADVERTISEMENT
Gelofte Skool Sekondêre Hoofleiers 2025. Baie geluk aan die leerders wat verkies is tot die nuwe leerderraad.

Janco Jooste (Onderhoofseun), Reinard Jansen van Rensburg (Hoofseun), Mnr Martin, Zoë Niemann (Hoofdogter), Kay’lee Smith (Onderhoofdogter).








