Hugenote Hoërskool spog met ‘n SA atletiek kampioen
ADVERTISEMENT
Hugenote Hugenote spog met ‘n SA-kampioen! Baie geluk aan Marcel Steenkamp wat ‘n 1ste plek behaal het in die 400m seuns o.16 met ‘n skitterende tyd van 49.13. Baie geluk ook aan sy afrigter, oud-Blackie Ellen van Wyk.
Wat ‘n ongelooflike prestasie!










