HTS Witbank Gr 12 Merietefunksie 2022
ADVERTISEMENT
Hiermee HTS Witbank se graad 12-leerders wat tydens die merietefunksie vereer was. Baie geluk aan al die leerders wat so hard presteer het.
Luan van den Heever – Rots van HTS Witbank, Atletiek 4 x 700 punte op ABSA-tabel, Kultuur – Kultuurdier 2022, Veelsydige leerder, Akademie gemiddeld van 77%, Beste leerder in LO, Hoofseun 2022
Luan van den Heever
Kyla Prinsloo – Veelsydige dogter, Kultuur – Toneelspel, Leierskap – Onderhoofdogter, Akademie – Gemiddeld van 81.22%, 5de op top 10, Beste leerder in Afrikaans HT 89.25%, Beste leerder in Drama 91%
Kyla Prinsloo
Boikhanyo Mahlabe – Academics – Average of 83.47%, 2nd on the Top 10, Best learner in Business Studies – 97%, Best learner in English HL 80.50%, Best Learner in Life Sciences – 86.25%
Boikhanyo Mahlabe
De La Rey Heyns – Akademie – Gemiddeld van 83.75%, Nommer 1 op die Top 10, Beste leerder in Fisiese Wetenskap 85%, Leierskap – Dissipline hoof, Kultuur 4 jaar lid van skoolkoor.
De La Rey Heyns
Shezelle van der Walt – Netbal – Lid van MPU span, Netbal – Beste O/18 speelster, Akademie gemiddeld van 72.43%, Leierskap – Hoofdogter 2022
Shezelle van der Walt
Reuben van der Merwe – Rugby: Bokkies SOTV, Kultuur – Toneel Dekor, Krieket: Hoogste gemiddelde aantal paaltjies/ekonomiese bouler vir seisoen, Akademie – gemiddeld van 75.61%, veelsydigste sportseun.
Reuben van der Merwe
Groepfoto van graad 12-leerders










