Hoërskool Vredendal Matriek 2021 uitslae
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Vredendal se Klas van 2021 met hulle puik matriek uitslae. Die Klas van 2021 bereik die volgende uitslae:
- 83 van 84 leerders slaag (98,8%)
- 8 leerder gemiddelde bo 80%
- 72 leerders slaag met B- graad (85,74%)
- 104 Vakonderskeidings
Die top presteerders is:
Rian Wiese – 86%
Handré Truter – 85,4%
Lizette le Roux – 84,3%
Albertus Kearney – 83,3%
Kara Tubb – 83,28%
Cara-Jan Philander – 82,9%
Dawid de Wet – 81%
Paige Booyse – 80%










