Hoërskool Upington Prysuitdeling 2024 Toekennings
ADVERTISEMENT
Hoërskool Upington Prysuitdeling 2024 Toekennings:
Prysuitdeling 2024 Toekennings:
- Amé Kotzé – Senior Sportvrou
- Jascha Scheepers – Anne Marie Twyman Beker vir: Uitstaande diens en lojaliteit teenoor skool
- Mariné Pretorius – Junior Sportvrou
- Johan Louw – Senior Sportman & SA klere Tweekamp
- Johan Louw – De Humanitate (Hierdie is die hoogste vorm van erekleure wat aan ’n graad 12 leerder toegeken kan word. Veelsydigheid is ’n belangrike faset van hierdie toekenning. Benewens akademiese prestasie word leierskap ook in ag geneem.)
- Vaylon Lombard & Ruan Esterhuizen – Toekenning word gedeel: Junior Sportseun
- Dali Gubula – Senior Victor Ludorum
- Amelie van Niekerk – Senior Victrix Ludorum
- Stephan Fourie – Junior Victor Ludorum
- Nieke Engelbrecht – Junior Victrix Ludorum
Dali Gubula
Amelie van Niekerk
Stephan Fourie
Nieke Engelbrecht
Jascha Scheepers
Johan Louw
Amé Kotzé
Mariné Pretorius
Vaylon Lombard en Ruan Esterhuizen
Hoofleiers 2025
Eli-Haji Seck – Onder Hoofseun
Mayega Lukuugi – Hoofseun
Liebe Karsten – Hoofdogter
Tyhanna jv Rensburg – Onder Hoofdogter
Koshuisraad 2025
Agter VLNR: Anria Oberholzer, Hèdrik Agenbag, Jade Coetzee, Amelia va Niekerk, Voor VLNR: Nelius Nortje (Hoofseun), Kezia E Freitas (Hoofdogter), Alrine Cloete (Onder Hoofdogter) en Manqoa Hinana (Onder Hoofseun)
Koshuis Hoofleiers 2025
Alrine Cloete – Onder Hoofdogter
Nelius Nortje – Hoofseun
Kezia E Freitas – Hoofdogter
Mangoa Hinana – Onder Hoofseun
Leerlingraad 2025










