Hoërskool Swartland sê dankie aan borge
ADVERTISEMENT
Ons as Hoërskool Swartland is geseënd met ‘n borg soos Fuzion Motor Group/Chery Malmesbury. Baie dankie weereens vir nog ‘n geborgde voertuig waarmee ons kan ry. Hierdie is vir ons ‘n groot eer en ons ongelooflik trots om gekoppel te wees aan julle naam. Baie dankie vir alles wat julle vir Hoërskool Swartland doen. Besoek gerus die Fuzion Motor group (JB Nissan, Chery Malmesbury, UD Trucks) en bederf jouself die jaar met ‘n nuwe paar wiele. Dankie aan mnre. Daniel Prins en Morné Trollip.










