Hoërskool Oudtshoorn se nuwe hoofleiers vir 2025
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Oudtshoorn nuutgekose hoofleiers vir 2025. Van links na regs is Sue-Anne Janse van Rensburg (onderhoofdogter), Marlinique van Wyk (hoofdogter), James Belelie (hoofseun) en Nerogan Wales (onderhoofseun).










