Hoërskool Labori Graad 10 Toerisme vier kulture deur kos
ADVERTISEMENT
Hoërskool Labori Graad 10 Toerisme leerders het ons op ’n wêreldreis geneem een happie op ’n slag!
Van Suid-Afrika tot El Salvador het hulle verskillende lande se kos, kultuur en geure aan ons bekendgestel. Dit was ’n heerlike en leersame ervaring wat gewys het hoe toerisme mense en kulture bymekaar bring.




















