Hoërskool Kalahari kondig Nuwe Koshuis Hoofleiers en koshuis-leerlingraad vir 2026 aan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Kalahari se Nuwe Koshuis Hoofleiers en koshuis-leerlingraad van 2026! Tydens ons jaarlikse Akademiese Prysuitdeling, het ons met trots die nuwe Hoofseun, Hoofdogter, Onderhoofseun en Onderhoofdogter van ons koshuis vir 2026 by Hoërskool Kalahari aangekondig.
Sluit asseblief by ons aan om die volgende leerders geluk te wens:
Hoofseun 2026: Jan Fleming
Hoofdogter 2026: Limari Fleming
Onderhoofseun 2026: Wilrigh Mostert
Onderhoofdogter 2026: Madré Janse van Rensburg
So ook baie geluk aan ons koshuisprefekte vir 2026:
Seuns:
– AJ van Zyl
– Rodney Beukes
– Jordan De Beer
– Akum Maseko
Dogters:
– Kimberley Strong
– Shanté von Czapiewski
– Tiffany Prins
– Resego Batlhaodi
Baie geluk aan julle almal. Ons het volle vertroue dat julle sal uitblink en met integriteit en die koshuis met toewyding sal lei. Alle sterkte vir die jaar wat voorlê!















