Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan vaar puik
ADVERTISEMENT
Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan wen met 8 paaltjies teen Hoërskool Goudveld. Goudveld kolf eerste en teken 102/10 aan, waarna JF die telling verbysteek met slegs 2 paaltjies plat.
Beste boulers:
- Cobus Wilken 4 paaltjies vir 10 lopies
- Jareth Scott 2 vir 23
- Christiaan Odendaal 1 vir 15










