Vyf o.13-krieketspelers van Laerskool Gene Louw is gekies om die Metro-Noord-distrik te verteenwoordig
ADVERTISEMENT
Vyf o.13-krieketspelers van Laerskool Gene Louw is gekies om die Metro-Noord-distrik by die Wes-Kaapse Distrikte- Skolekrieketfees op 11-14 Desember te verteenwoordig. Luan Lubbe, Robert Murray en
Lian Potgieter Vyf o.13-krieketspelers van Gene Louw is gekies om die Metro-Noord-distrik by die Wes-Kaapse Distrikte- Skolekrieketfees op 11-14 Desember te verteenwoordig. Luan Lubbe, Robert Murray en Lian Potgieter sal vir die District North Tigers speel, Andrew Murray vir die District North Eagles, en Hannah Constable vir die District Warriors. sal vir die District North Tigers speel, Andrew Murray vir die District North Eagles, en Hannah Constable vir die District Warriors.

Voor: Andrew Murray, Robert Murray en Hannah Constable. Agter: Luan Lubbe en Lian Potgieter









