Hoërskool Hans Strijdom atlete maak die Bosveld Interhoër onvergeetlik
ADVERTISEMENT
Baie geluk en dankie aan elke Hansie-atleet, Sanger, dirigent en ondersteuner wat die 62ste Bosveld Interhoër ‘n onvergeetlike ervaring gemaak het.
Hoërskool Hans Strijdom vertoning het die skool en gemeenskap trots gemaak. Die Prestasie-beker is die prys vir elkeen se harde werk.
















