Hoërskool Framesby debat leerders deur na die ATKV semi-finaal
ADVERTISEMENT
Na ‘n uitdagende uitdunrondte by Muir College is Hoërskool Framesby debat leerders Zanri Black en Ilze Hattingh deur na die semi-finaal van die ATKV-Debat in Stellenbosch. Dit is ‘n groot prestasie en ons is baie trots op hulle!











