Laerskool Stulting Primary leerders haal die Ierland toerspan
ADVERTISEMENT
Laerskool Stulting Primary is baie trots op die volgende spelers wat tydens die Riebeek Kasteel Toernooi gekies is vir die netbal en rugby-Ierland toerspan: Juhan Brits, Mickell Lippert, Lee-Hogan Booyen.










