Hoërskool Bredasdorp leerders wiskunde talent skitter ten spyte die hitte
ADVERTISEMENT
Elf leerders van Hoërskool Bredasdorp aan rondte 1 van vanjaar se SA Wiskunde Olimpiade deelgeneem en gewys dat die snikhete weer hul nie afskrik nie. Ons is trots op elke BD wat sy/haar wiskundige vermoëns ten spyte van die hitte kom toets het.
Die volgende BD’s het deelgeneem:
Gr 8:
- AJ Naudé
- Christiaan Bester
- Lihan Nelson
- Anna Truter
- Xhara Engel
Gr 9:
- William Flack,
- Cordia Walters,
- Clara de Jager,
- Sylvio Ahrends,
- Lushay Gabriels
Gr 11:
- Malienke van Wyk










