Hoërskool Bredasdorp leerders het koning gekraai by die RATEM-eisteddfod
ADVERTISEMENT

Agter vlnr: Marli van Zyl, Nicola Brand, Gareth Eyles, Daniël Fourie, Reese Louw en Chloe August Middel vlnr: Nina Terblanche, Jani Brand, Hazel Hendricks, Sylvia de la Fontaine, Leila Donald Voor vlnr: Lucy Turvey, Janike van Wyk, Malienke van Wyk
Uitslae:

Medaljewenners Vlnr: Janike van Wyk, Malienke van Wyk, Jani Brand









