Hoërskool Ben Viljoen VKB Reitzweek uitslae
ADVERTISEMENT
Die 23ste VKB-Week het by Hoërskool Reitz plaasgevind. Hoërskool Ben Viljoen is baie trots op Quinten Eksteen wat deel was van die Limpopo Blou Bulle span as skrumskakel. Dag 2 verloor hulle ongelukkig hulle wedstryd teen KwaZulu-Natal met 17-19 Hulle wen hulle laaste wedstryd teen die Diamante(Griekwas) met 26-12.

Limpopo Blou Bulle Reitzweek-span (Quinten heel voor links)









