Hoër Volkskool Potchefstroom fietsryers verteenwoordig Noordwes
ADVERTISEMENT
Ses van Hoër Volkskool Potchefstroom se fietsryers, het op 22 Julie deelgeneem aan die SA National XCO-kampioenskappe, by Cascades, in Pietermaritzburg, waar hulle Noordwes verteenwoordig het. Die uitslae, soos wat die fietsryers op die foto verskyn van links na regs is:
- Bianca Botha: Sub-Junior girls – 12e
- Zanri Grobbelaar: Junior woman – 7e
- Reon Grobler: Youth men – 35e
- Janco Stemmet: Sub-Junior boys – 22e
- Josef Botha: Youth men – 31e
- Zandre Stemmet: Junior men – 25e
![]()










