Hoër Meisieskool La Rochelle ruiter presteer in spankompetisie
ADVERTISEMENT
Ruiter van Hoër Meisieskool La Rochelle, Lizandie van Zyl, was deel van die WCSS-span (Western Cape Saddle Seat) wat aan die interprovinsiale spankompetisie in Parys deelgeneem het. Die Wes-Kaapspan het ‘n gesamentlike 2/3e plek behaal.










