Hoër Jongenskool Paarl wen die jaarlikse Interskole-swemgala
ADVERTISEMENT
Die jaarlikse Interskole-swemgala teen Hoërskool Paarl Gimnasium op 7 Februarie het groot opwinding opgelewer. HJS het daarin geslaag om die byeenkoms met 104 punte te wen (HJS 286: Paarl GIM 182), met Liam Coetzee wat die 50 m-vlinderslagrekord in die o. 19-afdeling met sy tyd van 26,56 oortref.










