Laerskool Stulting spog met puik swem prestasie
ADVERTISEMENT
Die volgende swemmers van Laerskool Stulting het 15 Februarie aan ʼn C-liga gala in Port Elizabeth deelgeneem. Ons het baie 1ste,2de en 3de plekke behaal. Ons is baie trots op ons swemmers.










