Hoër Jongenskool Paarl skaakspelers lewer meesterlike spel in proewe
ADVERTISEMENT
Twintig seuns het Hoër Jongenskool Paarl op 5 Maart by die Kaapse Wynlandskaakproewe verteenwoordig. HJS lewer vier medaljes op wat ‘n eerste plek insluit met agt seuns wat vir Weskaapproewe in Mosselbaai kwalifiseer. Boishaai lewer 10 spelers op wat ’n telling van 3 uit 5 of meer behaal met ’n prestasiegradering hoër as 1 000.
15-afdeling Prestasiegradering hoër as 1 000:
- D’Venerio White
- Wian van de Vyver
- Stephan Badenhorst
- Conlinn Coetzee
Top-15 posisies (kwalifiseer vir Wes-Kaapproewe):
- 12e: Ethan van Heerden
- 11e: Oliver Sales
U20-afdeling
- 3de: Bernard Badenhorst
U18-afdeling Prestasiegradering hoër as 1 000:
- Juan Smith
- Oscar Benevenuto
Top 15 posisies (kwalifiseer vir Wes-Kaapproewe):
- 13th: Mike Wang
- 12th: Zandré Grobler
- 9th: Alexander van der Walt
- 3rd: Kian Blomerus
- 1st: Wium van Tonder










