Hiermee Worcester Gimnasium krieket hoogtepunte
ADVERTISEMENT
Worcester Gimnasiun ‘n graad 10 leerder ,Tayman Muggels is gekies vir die Boland Dames Senior Krieket span.
Petrus Jeftha, ons o. 15-krieketafrigter, is gekies as hoofafrigter van die Boland Plattelandspan wat vanaf 19 – 22 Februarie aan die KSA (Krieket Suid Afrika) Platteland K r i e k e t t o e r n o o i deelgeneem het.










