Hermanus High School are proud of Biathle and Triathle champions
ADVERTISEMENT
450 Athletes from 34 nations flocked to one of Indonesia’s prime beauty spots to participate in the popular two-format Championships, with Biathle and Triathle Mixed Relays and Individual Semi-finals and Finals stretching across four days. Two Hermanus High School Athletes, qualified for this event participated and both ended up as World Champions!!
- Veels geluk aan Daniël Grové: Triathle Onder 15 wêreldkampioen en Onder 15 gemengde afloskampioen, waar hy ook goud vir die span gewen het. (Daniël was die eerste dag siek en kon nie aan die biathle uitdunne deelneem nie).
- Geluk aan Hannes Grové: Triathle – verdedigende Onder 17 wêreldkampioen, Onder 17 gemengde aflos silvermedalje en silwer vir die SA span. Vir die Biathle Onder 17 het Hannes ook ‘n brons en goue medalje vir die SA span verower.
Triathle bestaan uit laserpistool skiet, hardloop en swem. Biathle is hardloop swem en dan weer hardloop.











